TEKEN AAN

Die leeu wat skaam was, R 80.00

Skrywer: Rachel Elliot
ISBN: 9780799358827
Prys: R 80.00
Kode: 0798
Kies Hoeveelheid:  
 
Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: “Piep!” Sy boeties en sussies lag vir hom.
“Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!” Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis.
Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul?