TEKEN AAN

Die Messias het gekom, R 210.00

Skrywer: T J van der Walt
Prys: R 210.00
Kode: 1028
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Hierdie boek is 'n gids vir toegewyde Bybel-studente in die evangelies.
Die blye boodskap oor Jesus Christus soos in die evangelies opgeskryf word breedvoerig behandel.
Aan die einde van elke hoofstuk is daar vrae veral bedoel vir studente wat eksamen moet skryf
maar ook vir die gebruik by Bybelstudie-groepe