TEKEN AAN

Die Pentateug, R 220.00

Skrywer: W Brotherton e.a
ISBN: 9781928269618
Prys: R 220.00
Kode: 1770
Kies Hoeveelheid:  
 
Die Pentateug dien as basis van die hele Skrif. Sonder 'n diep kennis van die Pentateug word gedeeltes uit die NT maklik uit konteks aangehaal.
Die bedoeling van hierdie boek is om 'n persoon te lei na die Bybel en ook dieper selfstudie van die Bybel.
Kundiges op verskillende teologiese terreine het saamgewerk aan hierdie publikasie en die eenvoud waarop dit geskryf is begelei 'n persoon op 'n
opwindende wyse deur die verskillende gedeeltes van die Bybel.
Die poging om die heilshistoriese lyn vanuit die OT tot die NT aan te dui, kom baie mooi na vore binne elke hoofstuk.
Interesanthede wat so makilik misgelees word, word binne elke hoofstuk uitgelig en verreik mens se verstaan van die verskillende gedeeltes.
Geskik vir Groepstudie en bybelstudie