TEKEN AAN

Die Psalms sing van Christus, R 90.00

Skrywer: VE d"Assonville
ISBN: 9780620336222
Prys: R 90.00
Kode: 0508
Kies Hoeveelheid:  
 
Die Psalms van die Ou Testament is reeds 3000 jaar oud.
Die Christelike kerk sing dit reeds 2000 jaar lank. Die Psalms is profeties.
Dit gee in kort die verlede, hede en toekoms van God se heilsgeskiedenis met sy volk.
Hierdie boek bevat kort oordenkings van die 150 Psalms uit die Bybel.