TEKEN AAN

Die tier wat kwaad was, R 80.00

Skrywer: Rachel Elliot
ISBN: 9780799358797
Prys: R 80.00
Kode: 0801
Kies Hoeveelheid:  
 
Tier neem die Bosresies baie ernstig op.
Hy is sommer vies omdat die ander diere nie hard genoeg oefen nie.
Toe die resies begin, is Renoster sommer vinnig agter.
Sal Tier sy humeur kan beteuel en sy beste maat help?