TEKEN AAN

Die Toekoms van SA vir jou en my, vanaf 2014, R 20.00

Skrywer: Justus du Rand
ISBN: 9781920662271
Prys: R 20.00
Kode: 1328
Kies Hoeveelheid:  
 
Suid-Afrika se toekoms is nie soos tientalle - honderde - deskundiges en ander sê nie.
* Julius Malema wil niks minder as 'n rewolusie nie. Hy gaan dit nie kry nie.
* Afrikaners wil meer en beter minderheidsregte. Wat hulle ook nie gaan kry nie.
* Die ANC glo dit gaan eintlik baie goed. En die NOP sal vir die res sorg. Wat nie so is nie.
Cosatu dink sosialisme is die antwoord. Maar wil nie die lesse van die geskiedenis leer nie
Honderde scenario's en sienings, idees en voorstelle. Maar wat daarvan as huidige tendense maar net aangaan? Dalk die waarskynlikste.
En dit is waarna hierdie boek kyk: Meer as 'n honderd tendense, afgelei uit harde feite en ontledings deur talle deskundiges, vanuit tientalle invalshoeke.