Pornografie verslawing veroorsaak 'n baie diep worstelstryd by mense, 'n stryd wat talle mense op hulle eie probeer veg. Hierdie geveg op jou eie is tevergeefs.Pornografie is vandag die mees verwoestende verslawing vir ons samelewing en dit is die onderwerp waaroor die minste gepraat word. Waarom is dit so?
|