TEKEN AAN

Die wonderwêreld van Die Groot Vyf, R 80.00

Skrywer: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
ISBN: 9780799379198
Prys: R 80.00
Kode: 1958
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan?
Hoe lyk die luiperd se familie van regoor die wereld? Hoe lank kan ’n buffel se horings word?
Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van die Groot Vyf te verken!
Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Maak van naderby kennis met die indrukwekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!