TEKEN AAN

Die wonderwêreld van Natuurrampe, R 80.00

Skrywer: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
ISBN: 9780799389333
Prys: R 80.00
Kode: 2048
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Van tornado’s tot tsunami’s – ontdek Moeder Natuur se verwoestende kant! Wat veroorsaak ’n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in ’n tornado?
Wat gebeur binne-in ’n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor?
Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite!
Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken,
is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!
Ontdek hoe tornado’s, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer,
en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan.
Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis