TEKEN AAN

Die wonderwêreld van Soogdiere, R 80.00

Skrywer: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
ISBN: 9780799366716
Prys: R 80.00
Kode: 2045
Kies Hoeveelheid:  
 
Hoeveel weeg ’n olifant?
Watter soogdier het ’n snawel?
Hoe vinnig kan ’n jagluiperd hardloop?
Wat is die gevaarlikste soogdiere op aarde?
Watter soogdiere het in die oertyd geleef?
Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!