TEKEN AAN

Die Woord voor die ja-woord, R 110.00

Skrywer: Egbert Brink
ISBN: 9780620434720
Prys: R 110.00
Kode: 4501
Kies Hoeveelheid:  
 
Die lewe saam met God is n boeiende en verrassende reis.
'n Reis waarin die Woord ons voortaan.
Die lewende Woord van God is die leidraad op die reis van jou lewe.
Ds Egbert het hierdie boek geskryf vir Christene wat hulle lewensprogram deur die Bybelse boodskap laat bepaal.
Elke hoofstuk bevat n leesrooster, asook vrae vir verdere bespreking