TEKEN AAN

EBW- Ekonomiese Bestuurswet. - Gr 6 w/b, R 60.00

Skrywer: Die mens as Rentmeester
Prys: R 60.00
Kode: 0072
Kies Hoeveelheid:  
 
Om rentmeester te wees, graad 6, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Ekono­miese en Bestuurswetenskappe.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.