TEKEN AAN

EBW Om rentmeester te wees Gr 7, R 105.00

EBW Om rentmeester te wees Gr 7
Skrywer: Om rentmeester te wees
ISBN: 9780620448307
Prys: R 105.00
Kode: 0088
Kies Hoeveelheid:  
 
Om rentmeester te wees, graad 7, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Ekono­miese en Bestuurswetenskappe. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings. Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.