TEKEN AAN

EBW Om rentmeester te wees Gr 8 h/l, R 35.00

Skrywer: Om rentmeester te wees
Prys: R 35.00
Kode: 0097
Kies Hoeveelheid:  
 
Om rentmeester te wees, graad 8, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.