Hierdie boek is 'n versameling van lesings en artikels waarvan die meeste in verskillende tydskrifte gepubliseer is. Die eerste sewe hoofstukke het betrekking op etiese vraagstuke. Hoofstukke 8-12 het meer gerig op direkte bestudering van God se Woord en die weerlegging van dwaalleer. Die derde deel is veral op die leer van God se Woord en die kerkreg gerig.
|