TEKEN AAN

Ek kan tel, R 85.00

Skrywer: Eleonora Barsotti
ISBN: 9780798178815
Prys: R 85.00
Kode: 2105
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie telboek, met ’n unieke groot formaat, gebruik soek-envind om kinders aan die wêreld van getalle bekend te stel. Kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker ’n lekker leer-ervaring! Geskik vir kinders van 3 jaar en ouer.