TEKEN AAN

Eugene Marais en die Waterberge, R 100.00

Skrywer: VE d'Assonville
ISBN: 9780620422277
Prys: R 100.00
Kode: 1303
Kies Hoeveelheid:  
 
Eugène Marais was ‘n wetenskaplike en ‘n kunstenaar. Onder die talle wetenskaplikes en kunstenaars is dit slegs enkeles wat tegelyk wetenskaplike en kunstenaar is.
In hierdie boek word iets van hierdie unieke mens vertel.
Hy was “die suiwerste genie wat die natuurwetenskappe hierdie eeu (20ste eeu) geken het” – s? skryf die Amerikaanse wetenskaplike, Robert Ardrey.