TEKEN AAN

Evangelisasie deur kleure, R 50.00

Skrywer: Ensie Enslin
Prys: R 50.00
Kode: 1468
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boekie het vorm aangeneem oor 'n periode van 20 jaar se betrokkenheid by Evangelisasie - uitreike en -toerusting.
Daar is soortgelyke opleidingsmateriaal wat kleure gebruik, sommige 4 kleure, ander 5 kleure.
Ek het egter tot die besef gekom dat die een aspek van ons geloof wat die Christendom van alle ander godsdiensgroepe in die wereld onderskei en uniek maak,
is die feit dat Jesus Christus ons Saligmaker en Verlosser leef.