TEKEN AAN

Fisiese Wetenskap Fisika Gr 11, R 155.00

Skrywer: R Barnardo ea
ISBN: 9781920537043
Prys: R 155.00
Kode: 0879
Kies Hoeveelheid:  
 
Die Fisika hand- en werkboeke is in drie kennisareas verdeel:
Golwe, klank en lig
Elektrisiteit en magnetisme
Meganika
Die inhoud is in ’n eenvoudige, effektiewe styl geskryf.
Die kennisareas is verdeel in eenhede.
Daar is verskeie voorbeelde, oefeninge en aktiwiteite en praktiese werk.
Al die vereiste voorgeskrewe eksperimente vir formele en nie formele assessering, is ingesluit.
Waar moontlik is daar video-verwysings.
Na elke eenheid is daar ’n opsomming.
Die kennisarea word afgesluit met breinkaarte om leer te vergemaklik.
Na elke kennisarea is daar 'n vraestel.