TEKEN AAN

Galasiërs, R 115.00

Skrywer: Bogaards, AH
ISBN: 9780620431118
Prys: R 115.00
Kode: 0539
Kies Hoeveelheid:  
 
'n Verklarende boek oor die Galasiërs brief in die Bybel.
Luther het eenmaal gesê: Met die leerstukvan die regverdigmaking deur die geloof alleen
staan of val die kerk.
Die brief van Paulus aan die Galasiërs handel juis oor hierdie belangrike leerstuk.
Nuwe omslag en nuwe druk 2016