TEKEN AAN

Geheime Prinsesse: Die Wenshangertjie, R 100.00

Skrywer: Rosie Banks
ISBN: 9780799366334
Prys: R 100.00
Kode: 0809
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Lara en Anke is baie hartseer toe Lara se gesin wegtrek. Maar toe hulle wenshangertjies kry, is dit die begin van ’n ongelooflike avontuur -
en hulle kan mekaar enige tyd sien!
Met hulle wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis en ontmoet die Geheime Prinsesse wat wense kan laat waar word.
Die beste van alles is dat Lara en Anke self Geheime Prinsesse kan word ... maar nie as die aaklige prinses Martelle haar sin kry nie