TEKEN AAN

Geloofsleer Verlos en geheilig Gr10, R 50.00

Skrywer: Verlos en geheilig
Prys: R 50.00
Kode: 0106
Kies Hoeveelheid:  
 
Verlos en geheilig, graad 10, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Geloofsleer.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit hand­boeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen.
Boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.