TEKEN AAN

Geloofsleer Verlos en geheilig Gr 8, R 40.00

Skrywer: Verlos en geheilig
Prys: R 40.00
Kode: 0091
Kies Hoeveelheid:  
 
Verlos en geheilig, graad 8, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Geloofsleer.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit hand­boeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.