TEKEN AAN

Gemeentebou as penwortelkwessie, R 20.00

Skrywer: J Bosman
ISBN: 9781868551729
Prys: R 20.00
Kode: 0541
Kies Hoeveelheid:  
 
Die institusionele kerk is besig om op talle plekke te sterf!
Daar is drasties fout! Dit dwing 'n mens tot besinning.
Gereformeerde kerkwees wat werklik wil bou, het nodig om die sonde en swak punte ootmoedig
in eie kring aan te wys en aan te spreek, terwyl die stryd teen die liberalisme nie verslap nie.
Deur hierdie professorale intreerede word lesers op hoogte gebring met verwikkelinge
in die vak 'Gemeentebou' by die Afrikaanse Protestanste Akademie (APA).
Die APA gaan bewustelik 'n eie weg in gemeentebou. Dit hou egter aktueel tred met die gees van die tyd.
Hier is nie sprake van kits oplossings nie. Werklik reformatoriese geloof -
in die historiese sin van die woord -
is onmisbaar vir 'n grootse onderneming soos 'gementebou' midde die postmodernisme.