TEKEN AAN

Geref DinkDoen (Normatiewe Maatskappyleer), R 50.00

Skrywer: ARSO
Prys: R 50.00
Kode: 0006
Kies Hoeveelheid:  
 
Die doel van die boek is om gereformeerde onderwysstudente se vermoƫ om vanuit die Skrif na 'n aantal lewensfasette te kyk, op te skerp.
'n Wye veld word gedek en talle onderwerpe word net aangeraak, te oppervlakkig om as studiemateriaal vir die onderwerpe te dien.
Hierdie boek toon aan dat alles in die lewe onder God se heerskappy staan en daarom in die lig van die Skrif benader moet en kan word.
Stellings is kort en kategories.
Daarom is dit ideale inleidings vir besprekings.
En juis deur sulke besprekings word studente opgeskerp, geleer en toegerus vir die taak wat op hulle wag.