TEKEN AAN

Glorieryke Psalms, R 185.00

Skrywer: Sang en instrumente
ISBN: 9781928269588
Prys: R 185.00
Kode: 0545
Kies Hoeveelheid:  
 
M Maak Psalmsing altyd deel van jou lewe: in dankbaarheid, aanbidding, beproewing en vreugde.
Die Psalms neem ons deur die seisoene van die lewe – soos verborge goud wat op koestering wag.
Die Psalms word hartlik deur die jeug en volwassenes van ICO-skole gesing en is aangevul en begelei deur orrel en ander instrumente.