TEKEN AAN

Godsvrucht - een kracht (Folmer), R 20.00

Skrywer: J Kamphuis
Prys: R 20.00
Kode: 4116
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boekie stel die praktyk van godsaligheid aan die orde. Dis is die naam wat vroeër gebruik was vir wat die Bybel in 1 Timoteus 4: 7 ‘oefening in die godsvrug’ noem.
Die tema word hier aan die orde gestel in die oortuiging dat die godsvrug ’n krag is – die kragtige wapen in die stryd teen die sekularisasie.
Dit is die groot bedreiging vir die gemeente van God – voorgangers sowel as gemeentelede – aan die einde van die twintigste eeu.