TEKEN AAN

Gr12 Woeker met Wiskunde (CAPS), R 125.00

Skrywer: Wiskunde
Prys: R 125.00
Kode: 0245
Kies Hoeveelheid:  
 
Woeker met wiskunde, graad 12, is deel van 'n unieke reeks Christelike handboeke en werkboekeboeke.
Die wiskundeprogram is gebaseer op konsepte, soos voorgestel in die Kurrikulum- en Assesserings Beleidverklaring (KABV).
Aros boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kinvriendelik geskryf.
Die boek bevat oefeninge en aktiwiteite om begrip vaardighede en kennis van wiskunde te ontwikkel.