TEKEN AAN

Gr 1 Lewensvaardigheid h/l 1 (CAPS), R 115.00

Skrywer: Speel leer en lewe
ISBN: 9781920553081
Prys: R 115.00
Kode: 0165
Kies Hoeveelheid:  
 
Speel, leer 'en lewe, graad 1 is deel van 'n reeks boeke vir die vak Lewensvaardigheid. Die reeks vorm deel deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke,
werkboeke en onderwyshandleidings.
Hierdie onderwyshandleiding bevat interessante aktiwiteite gebaseer op temas en eenhede in die handboek.
Die aktiwiteite dien as vaslegging van die inhoud en vaardighede en is geskik vir selfassessering, informele en formele assessering.
Aros boeke word deurlopend hersien en begewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.