TEKEN AAN

Gr 1 Lewensvaardigheid h/l 2 (CAPS), R 95.00

Skrywer: Speel, leer en lewe
ISBN: 9781920553098
Prys: R 95.00
Kode: 0201
Kies Hoeveelheid:  
 
Speel, leer 'en lewe, graad 1 is deel van 'n reeks boeke vir die vak Lewensvaardigheid.
Die reeks vorm deel dvan 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwyshandleidings.
Aros boeke word deurlopend hersien en begewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.