TEKEN AAN

Gr 1 Wiskunde h/l 2 (CAPS), R 115.00

Skrywer: Somme sonder sukkel
ISBN: 9781920553067
Prys: R 115.00
Kode: 0199
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Somme sonder sukkel, graad 1, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Wiskunde.
Die reeks vorm deel van 'n unieke Christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings vir die grondslagfase.
Aros boeke word deurlopend hersien en begewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.