TEKEN AAN

Gr 2 Afrikaans w/b 1 (CAPS), R 75.00

Gr 2 Afrikaans w/b 1 (CAPS)
Prys: R 75.00
Kode: 0220
Kies Hoeveelheid:  
 
Kom leer van klanke, graad 2, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Afrikaans Huistaal. Die reeks vorm deel van 'n unieke Christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings vir die grondslagfase. Aros boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.