TEKEN AAN

Gr 2 Afrikaans w/b 4 (CAPS), R 50.00

Skrywer: Kom leer van klanke
ISBN: 9781920662127
Prys: R 50.00
Kode: 0219
Kies Hoeveelheid:  
 
Kom leer van klanke, graad 2, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Afrikaans Huistaal.
Die reeks vorm deel van 'n unieke Christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings vir die grondslagfase.
Aros boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.