TEKEN AAN

Gr 2 Wiskunde h/l (CAPS), R 60.00

Skrywer: Somme sonder sukkel
ISBN: 9781920553319
Prys: R 60.00
Kode: 0191
Kies Hoeveelheid:  
 
Somme sonder sukkel, graad 2, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Wiskunde.
Die reeks vorm deel van 'n unieke Christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings vir die grondslagfase.
Aros boeke word deurlopend hersien en begewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.