TEKEN AAN

Gr 3 Wiskunde w/b 4 (CAPS), R 80.00

Skrywer: Somme sonder sukkel
ISBN: 9781920553142
Prys: R 80.00
Kode: 0180
Kies Hoeveelheid:  
 
Somme sonder sukkel, graad 3 werkboek 4 is deel van 'n reeks boeke vir die vak Wiskunde.
Die reeks vorm deel van 'n unieke reeks handboeke, werkboeke en onderwyshandleidings vir die grondslagfase.
Aros boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.