TEKEN AAN

Gr 6 Woeker met Wiskunde (CAPS), R 160.00

Skrywer: Wiskunde
Prys: R 160.00
Kode: 0225
Kies Hoeveelheid:  
 
Woeker met wiskunde, graad 6, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Wiskunde.
Die reeks vorm deel van 'n unieke Christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.