TEKEN AAN

Graad R in Perspektief, R 380.00

Skrywer: Anel Pepler
ISBN: 9781919985602
Prys: R 380.00
Kode: 1699
Kies Hoeveelheid:  
 
Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeëkindontwikkeling.
Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011
en toon die jongste tendense van internasionale bronne.
Die fokus lê op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer.
Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind