TEKEN AAN

Groen Vingers, R 110.00

Skrywer: Jaco Jacobs en Odine Barendse
ISBN: 9780799379204
Prys: R 110.00
Kode: 1662
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers ’n w√™reldbekende wetenskaplike.
Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret!
Toe sy op ’n dag ’n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant.
Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas!
Dit lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet ... tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam!