TEKEN AAN

Handboek OT, R 170.00

Skrywer: JH Kroeze
ISBN: 9780620413121
Prys: R 170.00
Kode: 0514
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boek is bedoel vir mense wat 'n studie wil maak van die Heilige Skrif,
soos studente wat Bybelkunde neem, onderwysers wat bybelonderrig op skole moet gee,
teologiese studente, predikante by hulle voorbereidingswerk vir preek en katagese.
Die handboek gee uitvoerige en grondige behandeling van die Bybelse geskiedenis van die Ou Testament.