TEKEN AAN

Hier' 'n muis (WENNER Ken jou storie: 7-9 jaar), R 100.00

Skrywer: Louis Botha
ISBN: 9781928269700
Prys: R 100.00
Kode: 0942
Kies Hoeveelheid:  
 
Koerie Kerkmuis bly in die kerk se kantoor. Hy het vir hom 'n snoesige huisie gebou agter die houtpaneel in 'n stil hoekie van die vertrek.
Hy het net een wens, en dit is om 'n regte egte mensetand in die hande te kry. Maar dit kos baie geld, en waar gaan 'n arme kerkmuis dit vandaan kry.
Wenner van Ken jou storie 2017; kategorie 7 - 9 jaar