TEKEN AAN

Hoe om die Bybel te lees en te verstaan, R 20.00

Skrywer: GJC Jordaan
Prys: R 20.00
Kode: 2102
Kies Hoeveelheid:  
 
Die kerk van die Here word dikswels deur meingsverskille geteister. Van die Bybelse tyd tot vandag toe. Dit op sigself is nie vreemd nie, want mense het nie altyd dieselfde siening van sake nie. Wat mense egter verstom en self verwar, is die feit dat elkeen in die geskil hom of haar op die Bybel beroep: " uit die Bybel is dit tog duidelik dat dit so is en so moet wees!" Dit ly onvermydelik tot die vraag: Hoe is dit moontlik dat mense die Bybel so veskillend lees en verstaan? Hierdie publikasie is daarop gemik om kortliks by 'n antwoord op hierdie kwelvraag te kom.