TEKEN AAN

Hoe om met sterwendes om te gaan, R 20.00

Skrywer: Rassie van Niekerk
ISBN: 9780869552025
Prys: R 20.00
Kode: 1351
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Praktiese riglyne vir tuisversorging.
Daar word baie deeglik Skriftuurlik gekyk na die saak van dood en aspekte daaromheen.
Dan ook iets wat baie mense nodig het: hoe hanteer mens alles met n sterwende persoon naby aan jou.?