TEKEN AAN

Immanuel, R 145.00

Skrywer: Prof L Floor
ISBN: 9780620486231
Prys: R 145.00
Kode: 1180
Kies Hoeveelheid:  
 
Maar hoe is God met ons? En hoe kan God in en deur Jesus met ons wees?
God is alomteenwoordig.
Hoe is dit vir ons 'n werklikheid in die lewe van elke dag?
Uit hierdie bundel preke sal duidelik word hoe ons die nabyheid van Christus in die lewe
van elke dag kan ondervind. Ons sal sien dat Jesus dikwels op 'n totaal ander manier
met ons is as wat ons verwag.
Die preke wil wys wat Jesus se nabyheid elke dag prakties vir ons beteken.
En hoe ons dit kan ervaar. Daarom is die titel van hierdie bundel: Immanuel - God met ons.