TEKEN AAN

Innie skylte van die Jirre, R 20.00

Skrywer: H Du Plessis
ISBN: 9780799342512
Prys: R 20.00
Kode: 1065
Kies Hoeveelheid:  
 
Die bekende skrywer en akademikus, en direkteur van die ATKV-skryfskool aan die PUK, Hans du Plessis,
ploeg sy liefde vir kennis van en jare lange navorsing oor die Afrikaans van die Griekwas kreatief terug in hierdie unieke bundel Bybelse Griekwagedigte.