TEKEN AAN

Jesus in my lewe 101 likes vir laerskoolkinders, R 180.00

Skrywer: Johan en Helena Smith
ISBN: 9900833962111
Prys: R 180.00
Kode: 2073
Kies Hoeveelheid:  
 
Johan en Helena Smith span kragte saam om kinders te oortuig hoe belangrik dit is om Jesus as fondament in hul lewe te he sodat hulle die regte besluite kan neem.
Jesus in my lewe bevat 101 lekker-lees oordenkings vir laerskolers. Die dagstukke kyk na temas soos hoe God oor jou voel, dat die kruis vir jou was,
beloftes uit die Woord, verhoudings en gee ook antwoorde op vrae wat ander vir hulle kan vra oor Christenskap, soos: “Waarom vier ons Paasfees?”
Naas die gebed aan die einde van elke stukkie, sluit elke dagstuk ook af met ’n praktiese uitdaging. Dit wissel van iets om oor te dink,
vrae om te beantwoord met plek om te skryf en selfs iets wat die kind moet gaan doen.
Hierdie 101 dae saam met Jesus sal vir kinders van onskatbare waarde wees terwyl hulle leer dat Jesus altyd by hulle is.