TEKEN AAN

Katjie leer om te luister, R 55.00

Skrywer: R Greening, D Machell
ISBN: 9780799388657
Prys: R 55.00
Kode: 1839
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer.
Elke stories fokus op en verken ’n spesifieke emosie of sosiale vaardigheid.
Die stories is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf, en die pragtige illustrasies sal kinders boei en vermaak terwyl hulle lees. A
gterin elke boek is vrae oor die storie.
Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word, en op die tema voort te bou.