TEKEN AAN

Kerkgeskiedenis Gr 11, R 55.00

Skrywer: God hou sy kerk in stand
Prys: R 55.00
Kode: 0111
Kies Hoeveelheid:  
 
God hou sy kerk in stand, graad 11, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Kerk­geskiedenis.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.