TEKEN AAN

Kerkgeskiedenis Gr 5, R 80.00

Kerkgeskiedenis Gr 5
Skrywer: God hou sy kerk in stand
Prys: R 80.00
Kode: 0059
Kies Hoeveelheid:  
 
God hou sy kerk in stand, graad 5, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Kerk-geskiedenis. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings. Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.