TEKEN AAN

Kerkgeskiedenis Gr 9, R 50.00

Kerkgeskiedenis Gr 9
Skrywer: God hou sy kerk in stand
Prys: R 50.00
Kode: 0100
Kies Hoeveelheid:  
 
God hou sy kerk in stand, graad 9, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Kerk­geskiedenis. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings. Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.