TEKEN AAN

Kerkgeskiedenis vir kategese, R 60.00

Skrywer: God hou sy kerk in stand
Prys: R 60.00
Kode: 0007
Kies Hoeveelheid:  
 
God hou sy kerk in stand, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Kerkgeskiedens. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit hand­boeke,
werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.